Wednesday, 22 February 2012
Empowers learners with epilepsy and other special educational needs

Donate

Take the time to make a contribution towards our children.

Click here...

Lees- en skryfhulp

Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart.’ En hierdie woord20
Read more >>>

Hoekom sal jy ‘n Bemaking aan Jan Kriel se kinders oorweeg? kodisil24_1

  • Jou testament vertel wie jy was – ‘n vriend van kinders; iemand wat genoeg omgegee het om ‘n verskil te maak; ‘n mens met hoop.
  • Jou nalatenskap gee sin aan iemand anders se lewe – jy help dat kinders se hindernisse aangespreek word sodat hulle ook kan hoop op ‘n betekenisvolle toekoms.
  • Jou erflating verseker die volhoubaarheid van gespesialiseerde opvoedkundige ondersteuning aan kinders, wat sou verlore gaan daarsonder
  • Alles wat jy bemaak, word van boedelbelasting vrygestel, want Jan Kriel Instituut is ‘n Organisasie Sonder Winsbejag.
    (OSW 011 891)
    ‘n Openbare Weldaadsorganisasie (OWO 930 006 348)

Kyk gerus na ons brosjure – dit bevat ‘n kodisil/antwoordstrokie.
Kontak ons indien jy meer inligting verlang.