Maak Kontak met Jan Kriel
Posadres: Posbus 650, KUILSRIVIER, 7579
Kantoorure
Maandag tot Donderdag: 7:30 tot 16:00
Vrydag: 7:30 tot 14:00
Na-ure
U is welkom om 'n boodskap te laat op die antwoordmasjien of om 'n faks te stuur.
Roetekaart en beskrywing
Kliek Hier
vir RoetekaartGPS: -33° 55' 15" S, +18° 40' 49" O
Draai van die N1 of die N2 op die R300.
Volg die R300 tot met die afrit na Kuilsrivier/Bellville, (ook aangedui as Van Riebeeck/Voortrekkerweg).
Draai in rigting van Kuilsrivier (Oostelike rigting).
By 1e robot na die Kuilsrivier Hospitaal, draai Links.
By 1e stop, draai regs in Skoolstraat.
Hoofingang van Jan Kriel is in Skoolstraat.
