Wednesday, 22 February 2012
Empowers learners with epilepsy and other special educational needs

Donate

Take the time to make a contribution towards our children.

Click here...

Lees- en skryfhulp

Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart.’ En hierdie woord20
Read more >>>

Ons Mense

image image image image image image

Dr Fanie Herholdt

 
Direkteur
Director

Fanie is ‘n NG predikant, wat grootgeword het in die Oos-Kaap en in Zimbabwe, Montagu en die Weskus bedien het. Hy en sy vrou, Louise (‘n arbeidsterapeut), is al baie jare betrokke by die wêreld van gestremdes. Sy seun, Stephan, was van 1994 – 2001 ‘n Jan Krieler. Dok Fanie, soos hy ook bekend staan, was ook betrokke by Sport vir die Gestremdes en is direkteur sedert Maart 2003.

“’n Mens kry meer terug van gestremdes as wat jy ooit aan hulle kan gee. Hulle het ons dalk nodig, maar ons het hulle definitief nodig!”

Alae Rootman


Skakelbeampte
Public Relations Officer

Amanda Swart


Rekenmeester
Accountant

Suzette Goldie

 
Administratiewe Beampte
Administrative Officer

 

Stephan Herholdt


Data-Beampte
Data Official

 

Anetha Hattingh


Sekretaresse
Secretary