Wednesday, 22 February 2012
Empowers learners with epilepsy and other special educational needs

Jan Krielers studeerprojekte_studeer

En sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel meer sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer. Matteus 15:21.

Die mooiste Jan Kriel-stories vertel van leerders, wat na matriek suksesvol verder studeer terwyl hul akademiese vermoёns voorheen bevraagteken is. ‘n Beursfonds help om sulke getroue studente te ondersteun.

Belê gerus in hierdie jongmense wat bou aan selfstandigheid en ‘n sinvolle loopbaan. Help skep aan ‘n goeie toekoms!

MAAK 'N DONASIE