Kuierkos III
Uiteindelik is Kuierkos III hier!
Anders as die gewilde Kuierkos I en Kuierkos II, wat resepte van ouers en personeel van Jan Krielskool bevat het, bied Kuierkos III 200 watertand resepte wat donateurs vir ons gestuur het!
Het jy al aan ʼn Kersgeskenk vir ʼn spesiale persoon begin dink? Buiten ʼn oulike resepteboek is daar heelwat pitkos vir die siel én help die wins uit die verkope om ʼn kind ʼn kans te gee!
Plaas jou bestelling so:
021 903 0434
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Posbus 650, Kuilsrivier, 7579
Doen die betaling:
Koste is R90 (posgeld ingesluit)
Bankbesonderhede: ABSA Kuilsrivier, Takkode 632 005, Rek. Nr.: 3010 141 566
Verwysing: KK III (en donateurnommer as jy ʼn bestaande donateur is)
Onthou om jou of ʼn spesiale persoon se adres elektronies of per faks te stuur.
