top of page
Search

Geseënde Kersfees!

So kom nog 'n jaar tot 'n einde. Ons wens al ons donateurs, vriende en familie van Jan Kriel 'n vreugdevolle feesseisoen toe.


Ontvang graag ons dankbaarheidsgeskenkie. Laai jou gratis e-kerskaartjies af om Kerstyd op Facebook te plaas of stuur dit per WhatsApp aan jou familie en vriende.

 
 
 

Comments


bottom of page