top of page
Search

Maak golwe in die Parasurf-wêreld!

Updated: Apr 22

Ons is ongelooflik trots op ons Graad 10-leerling, Chase Winshaw, wat onlangs aan die Suid-Afrikaanse Parasurfkampioenskap deelgeneem het en ’n indrukwekkende 4de plek behaal het!



Chase se deursettingsvermoë, moed en passie vir branderplankry is ’n inspirasie vir ons almal. Hy het nie net Jan Krielskool nie, maar ook jong mense met gestremdhede regoor Suid-Afrika met trots verteenwoordig. Hy het bewys dat grense net die begin is van wat moontlik is.


Baie geluk, Chase! Ons kan nie wag om te sien waarheen jou reis op die golwe, jou volgende heen gaan vat nie.



 
 
 

Opmerkingen


bottom of page