top of page

Profile

Join date: 19 Apr. 2022

Posts (127)

12 Jan. 20261 min
Takunda skitter helder
Ons is ongelooflik trots om te deel dat Takunda Muchuweni, ons 2025 Dux-leerder, genooi is na die DBO Ministeriële Matriektoekennings en veilig in Randburg, Gauteng, aangekom het. Hierdie gesogte geleentheid erken die land se top-presterende matriekleerders, en Takunda is een van slegs 44 leerders landwyd wat gekies is, ’n werklik uitstaande prestasie! Sy laat die Jan Krielskool-vlag hoog wapper, en ons kan nie trotser wees op haar toewyding, deursettingsvermoë en uitnemendheid nie. Takunda...

1
0
9 Jan. 20261 min
Kiara maak ons trots!
In November 2025 is ons VRL-voorsitter van 2026, Kiara Crous, gekeur as een van 48 jeugleiers wat die nasionale jeugleierkonferensie, aangebied deur Die Burger en Netwerk24, buite die Paarl by te woon. Hierdie jeugleierkonferensie is jaarliks 'n hoogtepunt vir jong leiers in hoërskole en het plaasgeving 7-12 Desember 2025. Dit was die 67ste keer wat hierdie konferensie aangebied word. Sy het Jan Kriel-skool só mooi verteenwoordig by die Jeugleierskonferensie en het erkenning ontvang, soos...

2
0
11 Des. 20251 min
Kersfees-wense om te deel
Deel gerus ons Kersfees-boodskappe hierdie feestyd. Laai hierdie elektroniese Kerskaartjies af om op sosiale media te deel of om aan jou familie en vriende via WhatsApp te stuur. 1. Klik op die item om oop te maak 2. Selecteer 3 kolletjies regs bo of Options 3.  Stoor of Laai af. 4. Om aan te stuur, vind die item in jou foon of rekenaar se gallery Engelse Video Boodskap Afrikaanse Video Boodskap Engelse Plakkaat Afrikaanse Plakkaat

113
0
Hilette Jan Kriel InstituutHilette Jan Kriel Instituut

Hilette Jan Kriel Instituut

Admin
More actions
bottom of page