top of page
Scholar Entry (incl. free LED candle)

Scholar Entry (incl. free LED candle)

Jan Kriel se Liggieboomfees vind vanjaar op Saterdag, 28 November plaas by Jan Krielskool in Kuilsrivier. Kom kuier saam met Elandré vir 'n spesiale vertoning en geniet pragtige optredes van die kinders. Bring jou kampstoel of kombers en sommer die hele familie en aanskou die wonderlike oomblik wanneer ons die Liggieboom aanskakel - met meer as 10 000 liggies! Jou kaartjie sluit in alle vertonings, jou eie LED liggie en ondersteun kinders met spesiale onderwys behoeftes.

    bottom of page