top of page
​
'n Kans op toepaslike en sinvolle onderrig, 'n kans op terapie wat help om leerhindernisse te verstaan en te oorwin en 'n kans op spesialis-ondersteuning om individuele uitdagings te oorkom.
Sal jy ook hierdie kanse in jou testament wil verseker? Jou nalatenskap laat hierdie liefdeswerk aanhou om vir baie kinders hoop en nuwe lewenskanse te gee. Verder word alles wat aan Jan Kriel bemaak is vrygestel van boedelbelasting. Kontak Ds. André van Wyk by 021 903 0434 of instituut@jankriel.co.za vir meer inligting.
Wat beteken 'Gee 'n kind 'n kans' nou eintlik?
Jan Kriel Instituut
NPO 011-891 & PBO 930 006 348
Legal Stuff
Die Jan Kriel Instituut is 'n geregistreerde program van Badisa, hier is die fynskrif:
NPO Sertifikaat
BBEEE Sertifikaat
Privaatheidsbeleid
Program Sertifikaat
Gebruiksvoorwaardes
Koekiesbeleid
bottom of page