DONATE | Jan Kriel Institute | Cape Town
top of page

Maak 'n Donasie

Skenkersbydraes is die enkele belangrikste bron van ondersteuning aan leerders van Jan Krielskool, sedert die Vriende van die Jan Kriel Skool in 1937 gestig is 

Kinders wat bid

Aanlyn skenking

Kies my eie 
Klapspel

EFT

Ons bankbesonderhede:

ABSA Bank
Rek.nr.: 3010 141 566
Kuilsrivier Tak
Takkode 632005

SWIFT-KODE: ABSA ZAJJ

PBO  930 006 348
NPO
  011-891

​

E-pos ( instituut@jankriel.co.za ) 

Online donate
Studente in uniform

Maandelikse debietorder

Voltooi en e-pos jou vorm na  instituut@jankriel.co.za

Storie tyd

Betaal met Snapscan

snapscan_800x400_edited.jpg
35.jpg

​
'n Kans op toepaslike en sinvolle onderrig, 'n kans op terapie wat help om leerhindernisse te verstaan en te oorwin en 'n kans op spesialis-ondersteuning om individuele uitdagings te oorkom.
 
Sal jy ook hierdie kanse in jou testament wil verseker? Jou nalatenskap laat hierdie liefdeswerk aanhou om vir baie kinders hoop en nuwe lewenskanse te gee. Verder word alles wat aan Jan Kriel bemaak is vrygestel van boedelbelasting. Kontak Ds. André van Wyk by 021 903 0434 of instituut@jankriel.co.za vir meer inligting.
Wat beteken 'Gee 'n kind 'n kans' nou eintlik?
bottom of page