top of page

Tekkie Challenge 2026

Met trots geborg deur Food Lover's Market, aanlyn inskrywings is oop! Neem deel aan die 10 km of 16 km WPA-wedlope of bring die gesin, en jou hond, vir die 5 km pretdraf/stap.

WEB2.jpg
FJ26 idees3.jpg

Food Jam 2025

FoodJam @ Jan Kriel, met trots geborg deur Food Lover's Market, was weereens 'n geleentheid om te onthou! 3 aande, 7 sjefs, 120 deelnemers... ALLES dra by tot die toekoms van leerders by Jan Kriel Skool.

20251129_205128.jpg

Liggieboom 2025

Saterdag, 29 November, het ons jaarlikse Liggieboom-fees gevier. Leerder het inspirerende optredes gelewer, Leah het 'n wonderlike atmosfeer geskep en aan die einde van die aand was die Liggieboom - met meer as 10 000 liggies, aangeskakel!

bottom of page