top of page
20251129_205128.jpg

Vier saam met Elandré by Jan Kriel se Tree of Lights-fees op Saterdag 28 November 2026.

 

Bring jou kampstoel of kombers en die hele gesin om 'n vollengte opvoering deur Elandré te geniet, gevolg deur leerderopvoerings. Geniet heerlike eeetgoed van die kosstalletjies en aanskou die wonderlike oomblik wanneer ons die Ligteboom aanskakel - met meer as 10 000 liggies! Jou kaartjie sluit al die opvoerings, 'n gratis LED-kers en ondersteuning vir kinders met spesiale opvoedkundige behoeftes in.

 

Deur by te woon of 'n liggie te borg, maak jy 'n onmeetbare verskil in die lewe van 'n leerder by Jan Kriel Skool. 'n Kind met spesiale behoeftes sal JOU INSPIREER om 'n SPESIALE SOORT persoon te wees - GEE 'N KIND 'N KANS!

 

↓ Kyk na 'n paar van die pragtige foto's en video's van 2025↓

Anchor 1
upload
bottom of page