top of page

Deur by te woon of 'n liggie te borg maak jy 'n onmeetbare verskil in 'n leerder se lewe en opvoeding by Jan Krielskool.
"A child with special needs will INSPIRE YOU to be a SPECIAL KIND of person"
Aanlyn kaartjieverkope is reeds gesluit maar kaartjies kan by die hek gekoop word.
Hekke en kosstalletjies open om 17:30 en die vertonings begin om 19:00. Eers vermaak ons leerders met verskeie sang- en dansnommers en omstreeks 19:45 betree Leah die verhoog vir 'n vollengte konsert. Omstreeks 21:00 sê ons DANKIE en skakel die Liggieboom aan, en Leah is ook beskikbaar vir foto's.
bottom of page

