Skoliere Toegang (Gratis LED liggie ingesl.)
Toegang tot Liggieboomfees by Jan Krielskool. Volwasse en skoliere betaalde toegang prys sluit 'n gratis LED liggie in. Nie-skoolgaande kinders (6jaar/jonger) kry gratis toegang maar ontvang NIE 'n LED liggie tensy apart gekoop word nie.
Geniet optredes van Jan Kriel-leerders learners and vollengte vertoning deur gustelling Suid-Afrikaanse sangeres, Leah. Kampstoele en komberse welkom en baie kosstalletjies . PLUS ons skakel die Liggieboom aan met meer as 10 000 liggies!

