
FoodJam@ JanKriel, met trots geborg deur Food Lover's Market,
was weereens 'n onvergeetlike geleentheid! Elke sjef het 18 kulinêre entoesiaste gehad wat aan hul meesterklas deelgeneem het. Hulle het unieke geregte voorberei het, nuwe vriende gemaak en dit als terwyl hulle bygedra het tot die toekoms van leerders by
Jan Krielskool.






Baie dankie aan al ons wonderlike sjefs vir die skenking van hul tyd sodat ons hul wonderlike resepte kon deel, en veral aan ons borg - Food Lover's Market.
En 'n GROOT dankie aan al ons deelnemers - hierdie fondsinsamelingsgeleentheid stel die Jan Kriel Instituut in staat om Jan Kriel-leerders op hul opvoedkundige reis te ondersteun.
Woensdag 13 Mei: Johané Neilson & Marinda Engelbrecht

Maandag 18 Maart: Le Roux & Barbara










































































