top of page

Belasting-verligting op skenkings aan Jan Kriel

JAN KRIEL INSTITUUT het ontstaan uit die kerk se sorgsame betrokkenheid by die geskiedenis van Jan Kriel Skool (sedert 1937). Die Instituut is 'n kerkgebaseerde organisasie wat as 'n program van Badisa geregistreer is (NPO 011-891 & PBO 930 006 348). Dit fokus op die koestering en bestuur van die netwerk van ondersteuning vir die Kinders van Jan Kriel Skool deur bewusmaking en fondse vir kinders met spesiale onderwysbehoeftes te skep.

belasting2 .jpg
belasting .jpg

Skenkings aan Jan Kriel kwalifiseer vir 'n Artikel 18A belastingkwitansie. Deur vandag 'n bydrae te maak, help jy leerders hul potensiaal bereik! Stuur bewys van betaling aan info@jankriel.co.za

Skenk voor 28 Februarie 2023 vir tot 10% verligting op jou jaarlikse belastingbetaling aan die SARS

Kinders wat bid

Aanlyn skenking

Kies my eie 
Klapspel

EFT

Ons bankbesonderhede:

ABSA Bank
Rek.nr.: 3010 141 566
Kuilsrivier Tak
Takkode 632005

SWIFT-KODE: ABSA ZAJJ

PBO  930 006 348
NPO
  011-891

​

E-pos ( instituut@jankriel.co.za ) 

Klapspel

SnapScan

snapscan_800x400_edited.jpg
belasting3 .jpg
belasting3 .jpg
bottom of page