top of page
sars.png

Persoonlike inligting soos die donateur se Volle Name, Fisiese Adres, ID-nommer en SARS-belastingverwysingsnommers of Maatskappy Registrasie besonderhede moet dus ook ingedien word. Jan Kriel beskik nie oor al hierdie inligting nie en vra dus al ons donateurs om dringend hierdie inligting aan ons te verskaf, sodat hul steeds om belastingverligting kan aansoek doen. 

Velde gemerk met *
is verpligtend.

Dankie vir u ondersteuning en bystand aangaande hierdie geleentheid. Kontak ons gerus op 021 903 0434 of admin@jankriel.co.za vir enige navrae.

Baie dankie vir u inligting, ons sal u informasie opdateer.

bottom of page