top of page
Maak 'n Donasie na die Jaarblad
In 1949 het die "Vereniging vir Vriende van die Epileptiese Kind" sy eerste jaarboek gepubliseer. Die doel was om verslag te doen oor die leerders se vordering en groei en hul prestasies en oorwinnings te vier. Om die algemene publiek 'n kykie te gee in die lewens van "ons kinders".















EFT
Ons bankbesonderhede:
ABSA Bank
Rek.nr.: 3010 141 566
Kuilsrivier Tak
Takkode 632005
SWIFT-KODE: ABSA ZAJJ
PBO 930 006 348
NPO 011-891
​
E-pos ( instituut@jankriel.co.za )
Sedert die eerste weergawe in 1949, het Jan Kriel jaarliks 'n Jaarboek met hierdie doel voor oë gepubliseer. En VRIENDE, soos jy, help hiermee.
In Desember ontvang elke borg 'n eksemplaar van die 2025 Jaarboek waarin ook erkenning gegee word aan ons vriende (borge) deur hul name in die jaarboek te publiseer.
​Kyk gerus na vorige weergawes:
bottom of page



