top of page

Hoog, vêr en vinnig!

Updated: Feb 13

Leerders het op die laaste dag van Januarie die somerhitte trotseer vir die jaarlikse kleuresport atletiekdag. Nie minder as 8 rekords is op die dag verbeter nie! Terselfdertyd sê van ons fisies gestremde kinders mekaar die stryd aan in 'n Boccia kompetisie. Wat 'n voorreg om Jan Krielers, sommige met groot fisiese  uitdagings, met soveel entoesiasme te sien deelneem.


Alhoewel Weltevreden 7 van die 8 individuele prestasie-toekennings ingeryg het, was dit Elim wat die algehele hoogste punte aangeteken het en ook die spangees-trofee verower het. Welgedaan, julle maak ons trots!




68 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page