top of page


WP Atletiekkampioene
Ons is ongelooflik trots op ons atlete wat Jan Krielskool by die Westelike Provinsie Atletiekkampioenskappe vroeër die maand by Groenpunt...
Mar 171 min read

JKS wen Interskole
Jan Krielskool was trots om vanjaar se Inter Atletiek Interskole aan te bied, Saterdag 1 Maart. Skole wat deelgeneem het was Jan Kriel,...
Mar 41 min read


5 uit 5!
5 uit 5 oorwinnings vir ons Krieketspan! Wat ’n fantastiese begin tot die 2025/2026-seisoen. Ons seuns het die veld oorheers en vyf uit...
Mar 31 min read


Jan Kriel blink uit by WP/Wynland Toutrekkompetisie!
Ons toutrekspanne het ongelooflike krag en deursettingsvermoë gewys tydens die WP/Wynland kompetisie! Hier is ons uitstekende uitslae:...
Mar 31 min read

Liefde vir die toekoms
Jou nalatenskap laat hierdie liefdeswerk voortduur en gee vir kinders hoop en nuwe lewenskanse. Bemakings word ook vrygestel van...
Feb 261 min read


Die ligte bly aan!
Beurtkrag het Jan Krielers nog altyd hard geslaan. Nie net is ‘n groot deel van hul gerekenariseerde leerhulpmiddels van elektrisiteit...
Feb 261 min read


Indrukwekkend! Jan Kriel Interhuis Atletiek
Jan Kriel se jaarlikse Atletiekdag is altyd 'n hoogtepunt van die eerste semester. Koel weer en 'gees' het leerders geïnspireer om alles...
Feb 251 min read

'n Nuwe hoofstuk vir Jan Kriel Instituut
Vanaf 1 Maart 2025 sal die Jan Kriel Instituut as ‘n onafhanklike, nie-winsgewende organisasie (NPO) bedryf word. ‘n 100 jaar gelede, in...
Feb 252 min read


Juffrou Wanika- My hart is by Jan Kriel
Juffrou Wanika Jonker was self 'n leerder by Jan Krielskool. Sy het haar opvoeding in 'n hoof-stroomskool begin, maar het glad nie...
Feb 255 min read

Nuusbrief Feb '25
Hier deur Jan Kriel skop die jaar behoorlik met 'n “ BANG !” af. En gelukkig het ons goeie nuus om te deel! 2024 se Matrieks spog met 'n...
Feb 241 min read


MTN se "Connecting Every Child"-inisiatief transformeer spesiale onderwys behoeftes skole
Die Adjunkminister het deur Jan Kriel Skool in Kuilsrivier ('n skool vir leerders met spesiale onderwys behoeftes) getoer, wat onlangs...
Feb 191 min read

Jan Krielskool spog met 100% Matriek slaagsyfer!
Die Jan Krielskool se matrieks van 2024 het nie net 'n uitstekende 100%-slaagsyfer behaal nie, maar 80,3% van dié leerders het boonop met...
Feb 173 min read


Fantastiese Tekkie Challenge '24
Jan Kriel Instituut se jaarlikse Tekkie-uitdaging op Saterdag, 7 September was met die hulp deelnemers, ondersteuners, vrywilligers en...
Feb 72 min read


Liggieboom skitter helder!
Dankie vir almal wat hierdie wonderlike aand bygewoon het. Leerders en Jay du Plessis het vermaak met merkwaardige optredes. En 'n...
Feb 61 min read

Kalenders 2025
Ontvang ook met groot liefde verskeie 2025 kalenders as ons kinders se geskenk. Laai af vir print of gebruik as rekenaaragtergrond.
Dec 10, 20241 min read


Jaarblad 2024
Terwyl ons met dankbaarheid nog 'n skooljaar afsluit, kyk ons met waardering terug na wat ons leerders vanjaar bereik het. Danksy...
Dec 10, 20241 min read


Ewig Dankbaar
Rucian is ‘n gelukkige Graad 5-leerling by Jan Krielskool. Maar in sy kort lewe is hy al deur diep water. Rucian ly aan `Treacher...
Oct 28, 20242 min read


Fantastiese Tekkie Challenge '24
Jan Kriel Instituut se jaarlikse Tekkie Challenge het op Saterdag, 7 September plaasgevind en was met die hulp van deelnemers,...
Oct 25, 20242 min read


Nuusbrief Oktober 2024
Hierdie week groet skole, ook Jan Krielskool, hul Matrieks wat binnekort met die eindeksamen begin. En skielik kom ek tot die besef- dit...
Oct 14, 20241 min read


'Prestige'-wyne presteer by Wynveiling '24
Jan Kriel se jaarlikse Wynveiling is geseën met meer as 40 lotte ‘prestige’-wyne, geskenk deur meer as 100 wynplase en individue. Gaste...
Oct 2, 20241 min read


Aanlyn-inskrywings is oop!
AANLYN INSKRYWINGS IS OOP! Sluit aan by ons 5km gesinsvriendelike hardloop/stap of kompeteer op die 10 km-byeenkoms. Oooofff... wees...
Jun 26, 20241 min read
bottom of page