top of page
Search

Lente is in die Lug

Hilette Jan Kriel Instituut
4 days ago
1 min read

Ons leerders het die koms van die nuwe seisoen met opgewondenheid en baie kreatiwiteit gevier.


Die Graad 3’s het hul hande vuil gemaak en pragtige blomme op geplant! Die Graad R’e het weer hul kreatiwiteit gewys deur om blommekrone te maak!


Ons is so trots op ons leerders wat ons skool daagliks verhelder. Mag hierdie nuwe seisoen vir elkeen van julle vreugde, groei en baie glimlagte bring!




 
 
 

Comments


bottom of page