top of page
Search

Prefekte Graad 6

Hilette Jan Kriel Instituut
12 minutes ago
1 min read

Baie geluk aan ons ses Graad 6-leerders wat as prefekte vir Kwartaal 4 aangewys is!

Ons is trots op julle en weet dat julle hierdie kwartaal met verantwoordelikheid, trots en goeie leierskap sal aanpak. Mag julle hierdie geleentheid geniet en ’n positiewe voorbeeld vir julle medeleerders stel.



Baie geluk met hierdie besondere prestasie! Ons wens julle alles van die beste toe vir Kwartaal 4.




 
 
 

Comments


bottom of page