Iziko uitstalling
Hilette Jan Kriel Instituut
3 days ago
1 min read
In Kwartaal 2 het hierdie leerders deelgeneem aan die Iziko Landscape Showcase. Ons is besonders trots om te kan deel dat hulle kunswerke gekies is om uitgestal te word!
Baie geluk aan:
- Luane van Wyk
- Wiehaan Saayman
- Zach Wantza
Julle talent, harde werk en kreatiwiteit maak ons baie trots!



Comments