Baie geluk Kiara Crous!
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Jul 10
- 1 min read

Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Kiara Crous aangewys is as die Beste Vroulike Veldatleet (LSEN) tydens die Wes-Kaap Skole Atletiek!
Haar deursettingsvermoë, harde werk en uitsonderlike atletiekvernuf het haar werklik laat uitblink. Hierdie toekenning is ‘n bewys van haar toewyding en vasberadenheid.
Hou aan om hoog te mik, Kiara! Jou Jan Kriel-familie is ongelooflik trots op jou!




Comments