top of page
Search

Baie geluk Mnr André van der Spuy!

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • Jun 24, 2025
  • 1 min read

Groot Nuus! Ons is ongelooflik trots om te deel dat

André van der Spuy as die tweede naaswenner in die kategorie Uitnemendheid in Tegnologie: Verbeterde Onderrig en Leer by die Nasionale Onderrigtoekennings aangewys is!


André se toewyding, innovasie en passie vir tegnologie-versterkte onderrig maak 'n merkwaardige verskil in ons klaskamers. Sy prestasie is 'n inspirasie vir ons almal hier by Jan Krielskool.


Baie geluk, André – jy maak ons ongelooflik trots!


 
 
 

Comments


bottom of page