top of page
Search

Drukkies en dans by Huis De Kuilen

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • Jan 27
  • 1 min read

In Desember het ons Grondslagfase-leerders Huis De Kuilen Outehuis besoek.



Ons kinders het met trots en groot opgewondenheid Kersfeesliedjies vir die oumas en oupas gesing. As ekstra liefde het die leerders vir elke inwoner ’n bederfie uitgedeel – ’n klein gebaar wat groot vreugde gebring het.


Dankie aan almal wat hierdie dag moontlik gemaak het. Ons harte is vol!




 
 
 

Comments


bottom of page