Eerste toutrek van die seisoen
- Hilette Jan Kriel Instituut
- 3 days ago
- 1 min read

Wat ’n belewenis!
Saterdag het ons skool se toutrekspanne hul eerste wedstryd vir die seisoen gespeel – en wát ’n dag vol spanwerk, deursettingsvermoë en geesdrif was dit nie!
Die leerders het met trots en moed getrek, ondersteun deur ouers, personeel en vriende wat elke oomblik saam gevier het.
Baie geluk aan al ons spanne – julle het die seisoen op ’n fantastiese manier afgeskop!
Ons sien uit na nog baie opwindende wedstryde wat voorlê!










Comments