top of page

Ek is 'n trotse Krielie!- Marleen Hugo Thurgood

Marleen het in 2002 by Jan Krielskool gematrikuleer. Hier deel sy haar ondervinding gedeel met trots:


"Hulle het die beste uit my gebring en my hand al die pad gevat. Die onderwysers stap die ekstra myl en het groot passie vir hulle werk. Hulle stap 'n pad met jou en help altyd. Jan Krielskool het my selfvertroue opgebou en al die bronne het my gehelp om baie goed te doen in my klasse.









Sy onthou spesifiek dat leerders mekaar gehelp en ondersteun het: "Once a Krielie, always a Krielie" Haar ouerhuis op Ceres was ver, so sy het in die koshuis gebly.


Marleen se leuse vir die skool sou wees "Van 'n saadjie na 'n pragtige blom" en sy voeg by dat die skool die kos en water was wat haar gehelp het om te blom. "Jan Krielskool help enige kind om sy/haar beste te bereik. Ek is 'n trotse Krielie!"



199 views0 comments

Recent Posts

See All

Kommentare


bottom of page