top of page

Elke liggie help!

Ons jaarlikse Liggieboom word op Saterdag 26 November aangeskakel. Elke liggie getuig van ’n kind wat hier ’n kans gekry het ...en dit is waar JY 'n rol speel! Want elke liggie word geborg deur ’n vriend.


Jou geborgde liggie dra die ekstra kostes van Jan Krielkinders se behoeftes. Selfs 1 liggie maak 'n verskil, maar 'n string van 10 nog meer :-)


BORG 1 LIGGIE https://payf.st/l3tjb

BORG 2 LIGGIES https://payf.st/qt3cp

BORG 5 LIGGIES https://payf.st/2to0z

BORG 10 LIGGIES https://payf.st/aokh0


127 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page