top of page
Search

Fisies & Fisika

Die Graad 5- en Graad 6-leerders het vroeër in Oktober deelgeneem aan ’n prettige fiksheidsprogram wat deur ’n afrigter aangebied is. Hulle het meer geleer oor spanwerk, fokus en die belangrikheid van ’n gesonde leefstyl. Die leerders het dit baie geniet om aan gesonde kompetisie deel te neem, maar ook om lekker as ’n span saam te werk!





Einde September, het Die Science Centre ons kom besoek en die leerders het dit ongelooflik baie geniet!  Hulle het verskeie eksperimente gesien en ook geleer hoe belangrik dit is om altyd veilig eksperimente te doen.





 
 
 

Comments


bottom of page