top of page

Food Jam @ Jan Kriel

Kom kook, kuier en eet saam met jou gunstelling Kaapse celebrity by Jan Kriel Food Jam 2023 Bring jou vriende of kollegas en geniet dit saam. Bespreek NOU- slegs 12 sitplekke per klas beskikbaar! Vir kaartjies en inligting kontak events@jankriel.co.za of WhatsApp 068 280 1878. Ten bate van leerders by Jan Krielskool- Gee 'n Kind 'n Kans!



7 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page