Food Jam @ Jan Kriel
- Hilette Jan Kriel Instituut
- May 20
- 1 min read
FOOD LOVER'S MARKET het weereens al die bestanddele geskenk sodat ons gaste hul eie 'master class' en kulinêre ekstravaganza te ervaar.
Bekende sjefs Johan de Villiers, Lorianne Heyns, Johané Neilson, Marinda Engelbrecht, Bo Zang en Chevonne Fourie het unieke resepte en ongelooflike wenke gedeel. Dankie vir julle tyd en kundigheid en ons toegelaat het om julle resepte te deel!
Baie dankie aan al ons skenkers wat deelgeneem het aan hierdie jaarlikse fondsinsamelingsgeleentheid om ons leerders te ondersteun. Bekyk foto's en laai die elektroniese resepteboekie aanlyn af via www.foodjam.co.za .




























Comments