top of page
Search

Geseënde Paasfees


Mense sê dat op jou lewenspad daar soms vir jou deure oopgaan en ander weer toe. Tydens Paasfees herdenk Christene wêreld wyd Jesus Christus se reddingsdaad aan die kruis en daaropvolgende opstanding uit die dood. Só het Hy die deure van die hemel vir elkeen wat glo oopgemaak – Joh.1:12. Mag u elkeen 'n besonderse Paastyd ervaar. Mag u vreugde en hoop vind in hierdie deur wat Christus vir u oopgemaak het.


Saam met Paasfees vier Jan Krielskool se kinders ook die wonder van 'n “onderwys-deur” wat vir hulle oopgegaan het. Jan Kriel bied vir hierdie kinders met leer- en ander gestremdhede 'n kans om gehalte onderrig volgens hul behoeftes te ontvang. Jan Kriel-leerders stuur ook graag vir u spesiale Paasgeskenkies om DANKIE te sê vir almal wat hul deure help oophou! Laai gerus 'n pragtige rekenaaragtergrond af, of deel hul Paasboodskap-prentjie of -video met familie en vriende deur WhatsApp of sosiale media.



Laai ‘n PRENTJIE af om te deel op Whatsapp of sosiale media

(Selekteer om oop te maak. Download/ Save image)

Image 3:4 600kb
Image 3:4 600kb
Image 4:5 550kb
Image 4:5 550kb













Laai die video af om te deel op Whatsapp of sosiale media

(Selekteer om oop te maak. Download/ Save to device)





Laai ‘n foto af om te gebruik op rekenaar

(Selekteer om oop te maak. Save image as/Set as background)

Desktop Background 3MB
Desktop Background 3MB













 
 
 

Comments


bottom of page