Geskenk vir die toekoms
Hilette Jan Kriel Instituut
Jan 27
1 min read
Jou nalatenskap laat hierdie liefdeswerk voortduur. Dit gee kinders hoop en nuwe lewenskanse. Ons getuig met besonderse dankbaarheid van die volgende bemakings wat ontvang is:

Bemakings word ook vrygestel van boedelbelasting. Kontak Ds. André van Wyk by 021 903 0434 of andre@jankriel.co.za vir meer inligting.




Comments