Graad 1 Tema: My Familie
Hilette Jan Kriel Instituut
Apr 30, 2025
1 min read
Ons Graad 1-leerders verken met trots die tema "My Familie"!
As deel van hierdie opwindende reis sal elke kind hul eie Stamboomplakkaat skep – 'n spesiale manier om hul unieke familieverhale te vier en te deel. Hulle maak ook hartverblydende familie-kunswerke en hul gebruik hul kreatiwiteit om die liefde en verbintenis wat hulle tuis voel, te wys.




Comments