Graad 6-prefekte
- Hilette Jan Kriel Instituut
- 2 days ago
- 1 min read
Baie geluk aan hierdie kwartaal se Graad 6-prefekte van die Laerskool!

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Baie dankie vir die wyse waarop julle verantwoordelikheid aanvaar, leiding neem en as positiewe rolmodelle vir julle
mede-maats optree.
Ons Graad 6-prefekte vir hierdie kwartaal:
• Connor Hayes
• Danelle Festus
• Nizar Adams
• Mieke Jordaan
• Luke de Abreu
• Mia Smith
Ons wens julle alle sterkte toe vir die kwartaal wat voorlê. Julle gaan hierdie rol met trots en integriteit vervul.




Comments