Heerlike uitstappie
Hilette Jan Kriel Instituut
Aug 26
1 min read
Ons Afrikaanse en Engelse Laerskool leerders het verlede week’n heerlike uitstappie geniet! Hulle het die geleentheid gehad om “Vlooi” te gaan kyk en dit was sommer groot pret!
Daarna het ons die dag afgesluit met ’n lekker piekniek by Groenpunt Park.




Comments