top of page
Search

Herwinning in aksie

Hilette Jan Kriel Instituut
Jun 10, 2025
1 min read

Updated: Jun 11, 2025

 Ons kreatiewe Graad 4-leerders het hul vaardighede ingespan vir ’n NW projek deur Kreatiewe Jellievisse en Voëlvoerders van herwinde materiale te maak!



Uitstekende werk om rommel in iets nuttigs te verander en iets vir ons geveerde vriende te maak!




 
 
 

Comments


bottom of page