top of page
Search

Inter-5 Atletiek

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • 3 days ago
  • 1 min read

Wat ’n ongelooflike atletiekdag! Ons is baie trots op elke leerder wat deelgeneem het, die moeite, sportmanskap en span gees was besonders mooi om te sien. Al die skole het uitstekend gevaar en ’n wonderlike gees van samewerking en gesonde kompetisie geskep.



’n Opregte dankie aan al die personeel vir julle harde werk, reëlings en ondersteuning deur die dag. Julle toewyding het hierdie geleentheid ’n groot sukses gemaak.


Baie geluk aan al die deelnemende skole:

Vista Nova

St. Joseph’s Marist College

Tafelberg Skool

Filia Skool

Lindelani Skool

Jan Kriel Skool


Baie geluk aan Jan Kriel Skool as algehele wenners van die dag- ons is ongelooflik trots!



 
 
 

Comments


bottom of page