Terwyl ons met dankbaarheid nog 'n skooljaar afsluit, kyk ons met waardering terug na wat ons leerders vanjaar bereik het. Danksy liefdadige skenkers, kan ons voortgaan om ons leerders te ondersteun vir die jaar wat voorlê. Kyk na van hul prestasies en aktiwiteite in Jan Krielskool se Jaarboek 2024 en deel gerus met familie en vriende.
top of page
bottom of page
Comments