Jaarblad 2025
Hilette Jan Kriel Instituut
Dec 4, 2025
1 min read
Terwyl ons met dankbaarheid nog 'n skooljaar afsluit, kyk ons waardering terug na wat ons leerders bereik het. Danksy liefdadige skenkers, kan ons voortgaan om ons leerders te ondersteun vir die jaar wat voorlê. Kyk na van hul prestasies in Jan Krielskool Jaarboek 2025 en deel gerus met familie en vriende.





Comments