top of page

Jan Kriel hou KONSERT

Hilette Jan Kriel Instituut

Updated: Sep 29, 2022

Die Jan Krielskool, wat vanjaar 85 jaar oud is, hou elke vyf jaar ’n groot konsert om sy mylpale te vier.


Leerders van gr. R tot gr. 12 was einde Mei te sien in JKS TV – JKS Got Talent, wat onder direksie van Anna Davel en Lindi Smit opgevoer is. Agter en voor die skerms is hard gewerk om die leerders voor te berei en die optredes glad te laat verloop. Die leerders en selfs van die personeellede het gewys aan talent is daar beslis geen tekort nie.




97 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page