Jan Kriel Wynveiling
Hilette Jan Kriel Instituut
4 days ago
1 min read
Jan Kriel se jaarlikse Wynveiling is weereens geseën met wyne geskenk deur meer as 100 wynplase en individue.
So kon die 160 gaste op 43 lotte bie met ‘n inkomste vir die leerders van Jan Krielskool van meer as R850 000 op die aand.
Dankie aan elke kelder, besigheid en vriend wat getrou 'n bydrae gemaak het. Jul ondersteuning is van onskatbare waarde.




Comments