Junie Nuusbrief
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Jun 29
- 1 min read

Elke kind by Jan Kriel het ‘n storie wat my aanraak. Maar Zinray se positiwiteit, sy besonderse insig oor die lewe en veral sy onwrikbare geloof, inspireer my. Te midde van geweldige fisieke uitdagings, bereik hy die hoogste sport. En te midde van alles is hy dankbaar, dankbaar dat ʼn ongeluk sy lewenskoers verander het.
Lees gerus sy storie en ook dié van ander Jan Krielers (en selfs oud-Krielies) in die jongste aanlyn nuusbrief by www.jankriel.com of gebruik die gemaklike Pdf dokument om ʼn kopie van die gedrukte weergawe te lees en deel.
By Jan Kriel kry elke kind werklik ʼn kans!




Comments