top of page
Search

Karel Kriel-beurs

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • 5 days ago
  • 1 min read

Ter ere van Karel Kriel, die oudste lewende afstammeling van Jan Kriel se familie, bied die familie 'n jaarlikse beurs aan een Jan Kriel-matriekleerder vir verdere studies.


Hierdie jaar is die Karel Kriel-beurs aan Matthew Sadoucas toegeken. Hy gaan 'n Diploma in Besigheids- en Inligtingsadministrasie aan CPUT volg. Sterkte, Matthew!



Karel se seun, Jacques, en sy gesin het in Desember 2025 vanuit Texas (VSA) besoek afgelê, verstom oor die fasiliteite en die wonderlike werk wat hier gedoen word.

 
 
 

Comments


bottom of page