Kersfees-wense om te deel
- Hilette Jan Kriel Instituut
- 2 days ago
- 1 min read
Deel gerus ons Kersfees-boodskappe hierdie feestyd.
Laai hierdie elektroniese Kerskaartjies af om op sosiale media te deel of om aan jou familie en vriende via WhatsApp te stuur.
1. Klik op die item om oop te maak
2. Selecteer 3 kolletjies regs bo of Options
3. Stoor of Laai af.
4. Om aan te stuur, vind die item in jou foon of rekenaar se gallery






Comments