Kultuur Optredes
- Hilette Jan Kriel Instituut
- 5 days ago
- 1 min read
Ons hoërskool- en laerskoolleerders het die verhoog behoorlik laat lewe kry met sang, drama, musiek en verskeie kultuuritems.
Elke leerder wat deelgeneem het, het met selfvertroue en trots hul talente gedeel en dit was wonderlik om te sien hoe Jan Krielskool se kultuur blom. Baie dankie aan al die ouers, personeel en ondersteuners wat die aand moontlik gemaak het.
’n Spesiale woord van waardering aan elke leerder wat ure se voorbereiding en harde werk
ingesit het - julle maak ons trots!




























































































Comments