top of page
Search

Laerskool Prefekte

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • Apr 24
  • 1 min read

Baie geluk aan die volgende leerders in die laerskool wat as prefekte vir kwartaal 2 in die laerskool verkies is!



Julle harde werk, toewyding en goeie voorbeeld het beslis nie ongesiens verbygegaan nie. Ons is trots op elkeen van julle en vertrou dat julle jul rolle met verantwoordelikheid en entoesiasme sal vervul.



 
 
 

Comments


bottom of page