Leer is lekker!
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Sep 18
- 1 min read
Graad 3-leerders is kreatiewe bouers! Met die gebruik van Six Bricks het hulle hul verbeelding en samewerking aan die werk gesit. Met goeie beplanning en spanwerk het die groepie iets besonders en oulik gebou met hul blokkies.
Die Graad 6 Natuur Wetenskap-leerders het oor elektriese stroombane geleer en het hope pret gehad toe hulle hul eie bestendige handspeletjies gebou het!


























Comments